Wie ons is
Ons webwerbadres is: https://walkhaven.co.za.
Kommentare
Wanneer besoekers kommentaar op die webwerf lewer, versamel ons die data wat in die kommentaarvorm gewys word, en ook die besoeker se IP-adres en blaaier se gebruikersagentstring om strooiposopsporing te help.
’n Geanonimiseerde string wat uit jou e-posadres geskep is (ook ’n hash genoem) mag aan die Gravatar-diens verskaf word om te sien of jy dit gebruik. Die Gravatar-diens se privaatheidsbeleid is hier beskikbaar: https://automattic.com/privacy/. Nadat jou kommentaar goedgekeur is, is jou profielfoto sigbaar vir die publiek in die konteks van jou kommentaar.
Media
As jy beelde na die webwerf oplaai, moet jy vermy om beelde met ingebedde liggingsdata (EXIF GPS) op te laai. Besoekers aan die webwerf kan enige liggingsdata van beelde op die webwerf aflaai en onttrek.
Koekies
As jy ’n kommentaar op ons webwerf lewer, kan jy instem om jou naam, e-posadres en webwerf in koekies te stoor. Dit is vir jou gerief sodat jy nie jou besonderhede weer hoef in te vul wanneer jy nog ’n kommentaar lewer nie. Hierdie koekies sal vir een jaar hou.
As jy ons aanmeldbladsy besoek, sal ons ’n tydelike koekie stel om te bepaal of jou blaaier koekies aanvaar. Hierdie koekie bevat geen persoonlike data nie en word weggegooi wanneer jy jou blaaier toemaak.
Wanneer jy aanmeld, sal ons ook verskeie koekies stel om jou aanmelddata en jou skermvertoningskeuses te stoor. Aanmelddkoekies hou vir twee dae, en skermopsiekoekies hou vir ’n jaar. As jy “Onthou My” kies, sal jou aanmelding vir twee weke voortduur. As jy uit jou rekening uitmeld, sal die aanmelddkoekies verwyder word.
As jy ’n artikel wysig of publiseer, sal ’n bykomende koekie in jou blaaier gestoor word. Hierdie koekie bevat geen persoonlike data nie en dui bloot die pos-ID van die artikel aan wat jy pas geredigeer het. Dit verval na 1 dag.
Ingeboude inhoud van ander webwerwe
Artikels op hierdie webwerf mag ingeboude inhoud (bv. video’s, beelde, artikels, ens.) insluit. Ingeboude inhoud van ander webwerwe gedra hulle presies dieselfde asof die besoeker die ander webwerf besoek het.
Hierdie webwerwe mag data oor jou versamel, koekies gebruik, bykomende derdeparty-opsporing inbou, en jou interaksie met daardie ingeboude inhoud monitor, insluitend die opsporing van jou interaksie met die ingeboude inhoud as jy ’n rekening het en by daardie webwerf aangemeld is.
Met wie ons jou data deel
As jy ’n wagwoordterugstelling versoek, sal jou IP-adres in die terugstel-e-pos ingesluit word.
Hoe lank ons jou data behou
As jy ’n kommentaar lewer, word die kommentaar en sy metadata onbepaald behou. Dit is sodat ons opvolgkommentare outomaties kan herken en goedkeur in plaas daarvan om dit in ’n moderasiery te hou.
Vir gebruikers wat op ons webwerf registreer (indien enige), stoor ons ook die persoonlike inligting wat hulle in hul gebruikersprofiel verskaf. Alle gebruikers kan hul persoonlike inligting te enige tyd sien, wysig of uitvee (behalwe dat hulle nie hul gebruikersnaam kan verander nie). Webwerfadministrateurs kan ook daardie inligting sien en wysig.
Watter regte jy oor jou data het
As u 'n rekening op hierdie webwerf het, of kommentaar gelewer het, kan u 'n uitvoerbare lêer van die persoonlike data wat ons oor u hou, aanvra, insluitend enige data wat u aan ons verskaf het. U kan ook versoek dat ons enige persoonlike data wat ons oor u hou, uitvee. Dit sluit nie enige data in wat ons verplig is om te hou vir administratiewe, wettige of sekuriteitsdoeleindes nie.
Waar u data gestuur word
Besoekerkommentaar kan nagegaan word deur 'n outomatiese spamopsporingsdiens.
